Egg and soldiers

An easy way to get breakfast down. Or veggies and dip! A 20cm x 15cm plywood board designed to make your job easy. Available in English or Afrikaans.

Handmade products might contain slight variations.

Sealed with a food safe sealant.


Om 'n eier te vang en in 'n ontbyt in te werk kan soms baie uitdagend wees. Hierdie is 'n hout bordjie met eiertemmers se spesiale plek vir die repies broodjie en 'n gaatjie waarin die eier gevang kan word sodat hy stil genoeg sit vir daardie woelwater om hom te eet.

200mm x 150mm laaghout

Handgemaakte produkte mag effens verskil in die uitkoms.
Kos-veilige seëlaar.
Beskikbaar in Afrikaans of Engels.


Egg and soldier  120 ZAR